Het jy diensplig gedoen?

Moes jy grens toe gaan? Het jy geweier om te gaan? Was jy ‘n spoorsnyer? Was jy in die townships? Was jy aan “die ander kant”? Was jy as ‘n buitelandse of burgerlike “terroris” bestempel?

Of ken jy mense wat diensplig moes doen?

Volg die gesprek op Facebook

*

Volg die gesprek op Facebook *