Anelia Heese Anelia Heese

Menskleur

Arnold vertel my nie van ’n kontak nie. By hom spook die aksie nie, maar dit wat ná ’n kontak kom.

Read More
Anelia Heese Anelia Heese

Terrie-oor

Danie verduidelik in detail wat ‘n terrie-oor is. Oor wie die terries is, is hy onseker van die details.

Read More
Anelia Heese Anelia Heese

Hoenders koop, op ‘n Reënboognasie hoop

Anelia gesels met Danie oor sy weermagloopbaan wat 'n "groot jôl" was, hoekom hy homself tans voorberei op 'n Suid-Afrikaanse burgeroorlog, en of daar enigsins hoop op versoening is.

Read More
Anelia Heese Anelia Heese

Die kerk het ons gefaal

Na drie dekades se stryd teen alkoholisme, sê Herman: “Daar was nie ondersteuning vir ons nie.”

Read More
Anelia Heese Anelia Heese

SKRYWE: ‘n Rëenboognasie op ‘n ashoop

Ons is gewaarsku dat 'n storm broei, dat haelskade gaan kom, skryf ANELIA HEESE uit Neurenberg, Duitsland, ná 'n gesprek met 'n dienspligveteraan in Brits, Noordwes. Maar ons het geld gemaak op die Rand, dit gespandeer op Krismisgeskenke aan die kus.

Read More